Skryfkuns / Creative Writing
Afrikaanse Skryfkuns
Skryfkuns word in die volgende groepe beoordeel:
Graad 1 tot 3 | Graad 4-5 | Graad 6-7 | Graad 8-9 | Graad 10-12 |
Items:
- Selfgeskrewe Storie (Oop tema)
- Selfgeskrewe Poësie (Geen beperking op tema of tipe gedig of lengte)
- Selfgeskrewe Limeriek (Oop tema)
Aantal woorde vir selfgeskrewe storie:
- 80 tot 150 woorde vir graad 1 tot 3
- 200 tot 300 woorde vir graad 4 en 5
- 300 tot 400 woorde vir graad 6 en 7
- 300 tot 400 woorde vir graad 8 en 9
- 400 tot 550 woorde vir graad 10 en 12
English Creative Writing
Creative Writing will be adjudicated in the following groups:
Grade 1 tot 3 | Grade 4-5 | Grade 6-7 | Grade 8-9 | Grade 10-12 |
Items:
- Self-written Story (Open theme)
- Self-written Poetry (Open theme, any type of poem and any length)
- Self-written Limerick (Open theme)
Amount of words for a self-written story:
- 80 to 150 words for grades 1, 2 and 3
- 200 to 300 words for grades 4 and 5
- 300 to 400 words for grades 6 and 7
- 300 to 400 words for grades 8 and 9
- 400 to 550 words for grades 10 to 12
2024 Belangrike datums / Important dates
Afdeling / Section | Deelname / Participation | Program van deelname bekend / Program available | Sluitingsdatum / Closing date |
Talenté Springs – Kuns,Skryfkuns & Fotografie Art, Creative writing & Photography |
25 Julie ingee – 31 Julie afhaal Hand in on 25 July – Collect 31 July |
|
25 Julie / July |
Afdeling / Section | Deelname / Participation | Program van deelname bekend / Program available | Sluitingsdatum / Closing date |
Talenté Springs – All English Drama items |
12-17 Aug |
1 Aug |
26 Julie / July |
Afdeling / Section | Deelname / Participation | Program van deelname bekend / Program available | Sluitingsdatum / Closing date |
Talenté Springs – LSEN all sections / alle afdelings |
19-20 Aug |
5 Aug |
31 Julie / July |
Afdeling / Section | Deelname / Participation | Program van deelname bekend / Program available | Sluitingsdatum / Closing date |
Talenté Pretoria – Centurion Alle afdelings / all sections |
22-24 Aug |
5 Aug |
29 Julie / July |
Afdeling / Section | Deelname / Participation | Program van deelname bekend / Program available | Sluitingsdatum / Closing date |
Talenté Benoni – Alle afdelings |
22,23,24 Aug |
8 Aug |
31 Julie / July |
Afdeling /Section | Deelname / Participation | Program van deelname bekend / Program available | Sluitingsdatum / Closing date |
Talenté Springs – Vokaal,Instrumentaal, Dans, Vocal, Instrumental, Dance |
29-31 Aug |
12 Aug |
2 Aug |
Afdeling / Section | Deelname / Participation | Program van deelname bekend / Program available | Sluitingsdatum / Closing date |
Talenté Springs – Alle Afrikaanse Drama items |
6,7,9,10 Sept |
14 Aug |
2 Aug |
Afdeling / Section | Deelname / Participation | Program van deelname bekend / Program available | Sluitingsdatum / Closing date |
Talenté Aanlyn / Online – Alle afdelings / all sections Insluitend video / including video |
Results available on 11 Sept | Via pre recorded video submissions to 074 0600 222 on 2 Sept |
2 September |
Afdeling / Section | Deelname / Participation | Program van deelname bekend / Program available | Sluitingsdatum / Closing date |
Aankondiging van afdelingswenners Announcement of section winners |
28 Sept | Online platform and individual awards delivered to schools | Aanlyn aankondiging en aflewering van individuele pryse by skole van deelnemers |
2024 Inskrywingsfooie / Entry fees:
Inskrywingsfooie beloop:
- R75 per leerder per item vir enige individuele inskrywing.
- R150 per duet / samespraak / duo inskrywing.
- R225 per trio inskrywing.
- R650 per groep-inskrwying 6-30 lede.
R10 Toegangsfooi per lid van die gehoor per dag. Gratis toegang vir deelnemers en afrigters.
Entry fees:
- R75 per learner per individual item
- R150 per duet / duologue
- R225 per trio entry
- R650 per group entry limited between 6-30 members
R10 Entry fee per audience member per day. No entry fee is payable for participants and coaches.
BANKBESONDERHEDE / BANKING DETAILS
Gebruik asb. deelnemer se naam en van as verwysing / Please use participant’s name and surname as reference