Talente

Vokaal / Vocal

Optredes word beperk tot 2 minute. Inskrywings vanaf voorskool – Gr12 word aanvaar vir hierdie genres. Die onderstaande genres kan as solo of duet item ingeskryf word.

Maak asb onderskeiding tussen klankbaan, begeleiding en acapella. 

Performances are limited to 2 minutes. Entries from pre-school – Gr12 is accepted in the following genres. The following genres can be entered as solo or duet items:

Please distinguish between backtrack, accompanied or Accapella.

 

Klankbaan / Backtrack of-or  Begeleiding / Accompanied of-or Acapella/ Accapella

Jazz

Modern

Movies

Musical / Broadway

Pop / Rock

Classical

Contemporary

Traditional

Gospel /  Inspirational

Country

Ballad

Pop

R&B

Rap

Rock

Kore / Choirs

Algemene Reëls:  

Transposisie is toelaatbaar.

Maak van eie keuse gebruik maar maak seker dat die standaard by die ouderdomsgroep pas. Die standaard van die werke sal by die beoordeling in aanmerking geneem word.

‘n Afskrif van die koorwerke moet voor die optrede aan die beoordelaar oorhandig word.

Begeleiding deur middel van klavier of enige ander musiekinstrumente is toelaatbaar geen klankbane nie.

General Rules:

Transposition is allowed.

Own choice is allowed, but ensure that the standard is age-appropriate. The standard of the work will be considered when adjudicating.

A copy of the choir worksheet must be handed to the adjudicator before the performance.

Accompaniment by piano or any other musical instrument is allowed but no backtracks.

Afdelings:

(A) Laerskool Junior Koor (B)   Laerskool Senior Koor   (C)  Hoërskool Koor

Program van 2 liedere word aangebied, een – of meerstemmig ( 6-30)  lede per koor. (Maksimum 10 minute optree-tyd)

Die liedere moet kontrasterend van aard wees en kan in enige taal gesing word.

 

Categories:

(A) Primary School Junior Choir (B)  Primary School Senior Choir (C) High School Choir

A program with 2 songs should be presented – two or more voices 6-30 members per choir. (Maximum 10 minutes performance)

Songs must be contrasting in nature, and can be sung in any language.

2024 Inskrywingsfooie / Entry Fees

Inskrywingsfooie beloop:

  • R75 per leerder per item vir enige individuele inskrywing.
  • R150 per duet / samespraak / duo inskrywing.
  • R225 per trio inskrywing.
  • R650 per groep-inskrwying 6-30 lede

Entry fees:

  • R75 per learner per individual item
  • R150 per duet / duologue
  • R225 per trio entry
  • R650 per group entry limited between 6-30 members.

Belangrike Datums / Important Dates

BANKBESONDERHEDE / BANKING DETAILS

Gebruik asseblief die deelnemer se naam en van as verwysing / Please use participant’s name and surname as reference

Vokaal Inskrywings Vorm / Vocal Entry Form

Open chat
Hello 👋 how may we assist you in becoming a part of the 2024Talenté Arts Festival? Hoe kan ons van hulp wees?